On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Local News

Nuwe Aardklopspan bou voort op gesonde tradisie

───   DANE BEISHEIM 12:51 Wed, 27 Jul 2016

Nuwe Aardklopspan bou voort op gesonde tradisie | News Article
Alexa Strachan en Anna Davel (Suzaan Keyter)

Potchefstroom - Potchefstroom se Aardklopfees het jare lank goeie werk gedoen. Nou begin 'n nuwe span heeltemal van voor af om voort te bou op dié tradisie.


Dit, volgens die feesbestuurder, Alexa Strachan. Die vorige Aardklop-direksie het vroeër vanjaar besluit om die fees in sy toe bestaande formaat te staak. 

'n Groep Potchefstromers en ander belanghebbendes het egter besluit om die fees te laat voortleef. 

Strachan het gisteraand die media en ander rolspelers by die hoofgalery van die NWU se Potchefstroomkampus toegespreek. Sy sê die ATKV-tienertoneel, Boeke-oase en talle verhoogproduksies is, soos in die verlede, op die program. Daar is ook heelwat interessante nuwighede op die spyskaart.

Die fees vind van 4 tot 9 Oktober plaas.

OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.