On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

Twee sterf in Vanderbijlpark-botsings

───   11:13 Sun, 25 Sep 2016

Twee sterf in Vanderbijlpark-botsings | News Article
ER24

Vanderbijlpark - 'n Man en 'n vrou het in twee afsonderlike botsings gisteraand in Vanderbijlpark gesterf.


Volgens ER24-woordvoerder, Chitra Bodasing Harduth, het twee motors gebots in Tshepisostraat.

'n Man in sy vroeë twintigs is op die toneel dood en nog 'n vrou is kritiek beseer. 

In nog 'n botsing is 'n vrou dood nadat sy beheer oor haar voertuig verloor het in Delfos Boulevard. Die voertuig het verskeie kere gerol en nog 'n voertuig getref. 

Die oorsake van albei ongelukke word ondersoek.

OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.