On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Local News

Minister se plan vir waternood bevraagteken

───   CATHY DLODLO 08:50 Thu, 27 Oct 2016

Minister se plan vir waternood bevraagteken  | News Article

Bloemfontein - ‘n Plan van die Nasionale Departement van Water en Sanitasie om die ernstige waternood en vervalle sanitasienetwerke in die land te beredder, het Minister Nomvula Mokonyane kritiek op die hals gehaal.


Sy het vroeër vandeesmaand ‘n samewerkingsooreenkoms met Italië onderteken en gesamentlike projekte in dié verband is reeds in die Vrystaat en Noordwes geïdentifiseer. Suid-Afrikaanse ingenieurs gaan met Italiaanse eweknieë saamspan. Die uitvoerende hoof van die SA Instituut van Siviele Ingenieurswese, Manglin Pillay, sê hy verstaan nie hoekom Suid-Afrika by ander lande moet gaan kers opsteek nie.

"South Africa is producing amazing engineers that are sought the world over. So why do we seek such skills from outside the country, while there are unemployment and several engineers in our country who would be willing to work for the public sector."

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.