On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

VS-boer benoem vir wildsboer van die jaar

───   CATHY DLODLO 06:19 Fri, 20 Jan 2017

VS-boer benoem vir wildsboer van die jaar | News Article
OFM-nuus

Bloemfontein - ‘n Vrystaatse wildsboer is benoem vir ‘n gesogte nasionale prys - Wildsboer van die Jaar - wat jaarliks deur die Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) aangebied word.


Randy Westraadt, ‘n wildsboer wat net buite Bloemfontein boer, sê alhoewel dit ‘n groot eer is, het hy dit nie alleen gedoen het nie en hy sê wildsboere in die provinsie staan saam. 

Westraadt sê die benoeming gaan hopelik die wildsbedryf in die Vrystaat ‘n groot hupstoot gee.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.