On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

National

Drie steeds vermis ná ineenstorting by Barberton-myn

───   10:51 Sat, 06 Feb 2016

Drie steeds vermis ná ineenstorting by Barberton-myn | News Article
OFM News

Barberton - Die mynbestuurder van die Lily-goudmyn naby Barberton in Mpumalanga, Mike Begg, sê daar word nog steeds gesoek na drie mense wat vermis word nadat 'n gebou by die myn ineengestort het.


Volgens berigte het die gebou in 'n skag ingetuimel.

Begg sê die reddingsoperasie duur voort. Vroeër is 76 werkers gered wat ondergronds vasgekeer was.


JacarandaFM


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.