On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

National

'Seksuele misdrywe is moeilik om akkuraat te bestudeer'

───   08:07 Thu, 05 May 2016

'Seksuele misdrywe is moeilik om akkuraat te bestudeer' | News Article
File photo

Bloemfontein - Seksuele misdrywe is ‘n moeilike misdaad om te bestudeer omdat verskeie aspekte daarvan as skadeloos beskou word deur sekere gemeenskappe.


Statistiek Suid-Afrika se navorsing toon dat meer vroue slagoffers word van seksuele misdrywe as mans. Die oortreders is normaalweg mense wat bekend is aan die slagoffers.

Statistiek Suid-Afrika se Isabelle Schmidt sê ‘n bekommernis is dat ‘n beduidende hoeveelheid vroue seksuele teistering ervaar by die werksplek.

André Grobler/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.