On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

National

ANC-veterane vra vroeë raadplegende konferensie

───   06:12 Wed, 11 Jan 2017

ANC-veterane vra vroeë raadplegende konferensie  | News Article
File photo

Johannesburg - ANC-veterane sal Maandag met die regerende party se top-ses vergader om hulle versoek vir 'n vroeë raadplegende konferensie te bespreek.


Die veterane het die media gister toegespreek ná president Jacob Zuma se 8 Januarie verklaring die naweek.


Hulle is krities oor die regering onder leiding van President Jacob Zuma, en eis dat 'n raadplegende konferensie voor die party se beleidkonferensie in Junie gehou word.


Maryke Vermaak doen verslag.


JacarandaFM

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.