On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

VN waarsku dat droogte vererger

───   08:40 Sat, 13 Feb 2016

VN waarsku dat droogte vererger | News Article

Die Verenigde Nasies se voedsel en landbou-organisasie waarsku dat die droogte in Suider-Afrika weens die El Nino-verskynsel vererger en uitbrei.

Die SAUK berig dat dit volgens die organisasie reuse-misoeste tot gevolg kan hê.

Die organisasie sê in 'n verklaring dat bevolkings wat noodvoedselhulp nodig sal hê, aansienlik gaan toeneem.

Dit is die ergste El Nino in bykans 50 jaar. Groot dele van Zimbabwe, Malawi, Suid-Afrika, Mosambiek, Botswana en Madagaskar loop deur onder die ergste droogte die afgelope 35 jaar.

SAUK

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.