On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Off-Beat-News

Wagter baas op Spaanse moltreine

───   08:38 Sat, 13 Feb 2016

Wagter baas op Spaanse moltreine | News Article

Madrid - Elke hond kry werklik sy dag - veral in Madrid, Spanje...

Euro Weekly News berig troeteldiereienaars se vierpotige kinders kan binnekort gratis op moltreine saam pendel - mits hulle op 'n leiband en gemuilband is.

Dié vergunning is ingestel nadat plaalike honde-eienaars saamgespan het om die openbare vervoerstel meer troeteldiervriendelik te maak. Voorheen is slegs polisie- of gidshonde op die treine toegelaat.

Daar is egter beperkings. Net een troeteldier mag op 'n keer reis en slegs gedurende sekere tye. Die beperkings word egter opgehef gedurende piek vakansietye, naweke en openbare vakansiedae.

Mental Floss

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.