On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Off-Beat-News

Bybel vertaal met 'emoticons'

───   10:09 Sun, 29 May 2016

Bybel vertaal met 'emoticons' | News Article

Die Bybel is reeds in 531 tale vertaal... En nou is daar ook 'n nuwe weergawe gemik op die jonger geslag - Die Blye Boodskap vertel aan die hand van gevoelsgesiggies of Emojis.


Luidens 'n berig in Mirror beeld 'n anonieme skrywer woorde in die teks met bekende emoticons uit.

Die skrywer hoop dat dit sal aanklank vind by 'n nuwe geslag Bybellesers en dat dit ook die teks makliker maak om te verstaan.

Ander minder tradisionele vertalings van Die Bybel sluit in 'Klingon' vir Star Trek-liefhebbers.

Mirror

- Download the OFM app in the Apple or Android app store to read the latest news/sports stories. 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.