On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

Podcasts

Melkboer praat oor nuutste verwikkeling rakende Montic-situasie

───   SABRINA DEAN 08:28 Wed, 03 Feb 2016

Melkboer praat oor nuutste verwikkeling rakende Montic-situasie | News Article

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het verlede week met Michiel Wessels van Marquard gepraat. Wessels is een van die melkboere wat op terugvoer oor die Montic-suiwelmaatskappy se sakereddingsproses wag.

Die nuutste dokumente sou teen Vrydag aan krediteure, waarvan die meerderheid melkprodusente is, gesirkuleer geword.

Dit is blykbaar uitgestel tot vandag (Woensdag) toe, met die tweede krediteursvergadering wat op 12 Februarie in Johannesburg sal plaasvind.




OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.