On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Podcasts

Verreikende gevolge vir die samelewing weens droogte se impak

───   SABRINA DEAN 09:52 Mon, 08 Feb 2016

Verreikende gevolge vir die samelewing weens droogte se impak | News Article
Foto: Professor Johan Willemse

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, en landbou-ekonoom, professor Johan Willemse, gaan voort met 'n gesprek rakende die droogte en die impak op die samelewing wat regstreeks uitkring.

Willemse vertel dat die prys van die basiese voedselmandjie binne die volgende jaar met tot 40% kan styg. Hy sê volgens sy berekeninge is die kans groot dat Suid-Afrika vanjaar 'n resessie kan beleef.

Hy vertel ook meer van wat voorlê met vanjaar se eerste werkwinkel oor landboumarkvooruitsigte wat Woensdag 10 Februarie in Bloemfontein plaasvind.

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.