On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Podcasts

Landbou-ekonoom se siening oor die impak van duurder kos

───   SABRINA DEAN 18:20 Tue, 09 Feb 2016

Landbou-ekonoom se siening oor die impak van duurder kos | News Article

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het verlede week met landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, gesels oor wat met kospryse gebeur, toe hy gesê het die pryse het in Januarie reeds met 15% gestyg.

Die verwagting is dat die basiese voedselmandjie in die komende maande hierdie styging nog verder gaan oorskry.

Met vandag se geprek gesels hulle bietjie oor die impak van sulke kosprysstygings teenoor loonverhogings van minder as 10%, sowel as die impak van die rand/dollar-wisselkoers…


Podcasts

Landbou-ekonoom se siening oor die impak van duurder kos:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.