On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Podcasts

Georganiseerde landbou op soek na oplossings vir boere se oorlaatskuld

───   SABRINA DEAN 18:19 Wed, 10 Feb 2016

Georganiseerde landbou op soek na oplossings vir boere se oorlaatskuld | News Article
Photo: Sabrina Dean/OFM News

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het gister met Agri SA se adjunk uitvoerende direkteur, Johan Pienaar, gesels oor vordering met die organisasie se droogte-navorsing.

Pienaar sê dit is ‘n baie dinamiese situasie. Hy sê dit lyk of graanboere se oorlaatskuld die potensiaal het om hier by die R3 tot R5 miljard te kan draai.

Hy sê hulle fokus nou om te kyk wat gedoen kan word om die skuldlas en rente te versag ten einde boere in staat te stel om voortaan steeds te kan funksioneer.

Podcasts

Georganiseerde landbou op soek na oplossings vir boere se oorlaatskuld:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.