On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Podcasts

Boere moet tegnologie inspan

───   SABRINA DEAN 15:25 Thu, 11 Feb 2016

Boere moet tegnologie inspan | News Article

Landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, gesels vandag oor die vierde industriële revolusie wat deur tegnologie gedryf word.

Hy vertel van voorbeelde in ander Afrika-lande waar kleinskaalse boere transaksies hanteer deur middel van selfoon- en sms-tegnologie.

Boere het ook dan toegang tot kundige raad vir enigiets van dieregesondheid tot weervoorspellings. Hy vertel dat Suid-Afrika se klein- en opkomende boere net so veel sal kan baat deur sulke inisiatiewe aan te gryp.

OFM-nuus


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.