On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Podcasts

Willemse reken moeilike jaar lê voor

───   SABRINA DEAN 15:30 Thu, 11 Feb 2016

Willemse reken moeilike jaar lê voor | News Article

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was gister teenwoordig by vanjaar se eerste werksessie oor landboumarkvooruitsigte, wat kwartaalliks deur landbou-ekonoom, professor Johan Willemse, aangebied word.

Hier is ‘n uittreksel van ‘n vraag-en-antwoordsessie tussen Willemse en verskeie joernaliste wat die werksessie bygewoon het.

Hy vertel dat volgens sy berekenings Suid-Afrika vanjaar in ‘n resessie kan inbeweeg. Hy sê dit gaan ‘n moeilike jaar wees.

OFM-nuus


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.