On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Podcasts

Dis Bieliemieliefeestyd op Reitz

───   SABRINA DEAN 12:19 Fri, 12 Feb 2016

Dis Bieliemieliefeestyd op Reitz | News Article

Dis feestyd op Reitz hierdie naweek met die jaarlikse VKB Bieliemieliefees.

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het hierdie week met VKB se landbouhoof, Francois Swanepoel, gesels oor van die landbouhoogtepunte, sowel as hoekom dit goed sal wees vir boere om 'n draai te maak by die fees ten spyte van die moeilike tye in die landboubedryf.

OFM-nuus


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.