On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Podcasts

MPO roep melkboere saam om planne te maak

───   SABRINA DEAN 08:38 Thu, 28 Apr 2016

MPO roep melkboere saam om planne te maak | News Article
Foto: Sabrina Dean
Die Melk Produsente Organisasie in die Vrystaat hou volgende week, 4 May, in Senekal, ‘n belangrike vergadering met die doel om produsente die geleentheid te bied om koppe bymekaar te sit om oplossings te vind vir die moelike tye waarin hully hulle tans bevind.

OFM-nuus se landbou redakteur Sabrina Dean het hierdie week met die Vrystaatse voorsitter van die organisasie, Gideon Lamprecht, gesels oor dié vergadering, sowel as roete vergaderings op 10, 11 en 12 Mei.

Lamprecht sê binnelandse melk produsente het regtig houe geneem die afgelope tyd met die knyptang van hoe voer pryse, onder meer, wat baie boere uit besigheid gesit het.

Hy sê alhoewel dit ‘n groot uitdaging gaan wees vir melk boere om te oorleef, glo hy daar is steeds ‘n goeie toekoms in die bedryf.

OFM-nuus

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.