On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Podcasts

Bredasdorper stap weg met Jersey Vers kampioenskap titel

───   SABRINA DEAN 11:15 Fri, 29 Apr 2016

Bredasdorper stap weg met Jersey Vers kampioenskap titel | News Article
Foto: agriorbit.com

OFM-nuus se landbou redakteur, Sabrina Dean, was vroeer hierdie week by Bloemskou waar sy met Hanro Uys gesels het kort nadat sy Jersey vers Nora aangewys is as die Kampioen vers tydens die Jersey SA se nasionale kampioenskap.

Uys se hy is baie trots oor die prestasie. Hy vertel ook bietjie meer oor Jersey's oor die algemeen, sy melkery en die bedryf oor die algemeen.

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.