On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Podcasts

RPO laat verbruikers smul aan skaapvleis-lekkerte

───   SABRINA DEAN 09:58 Tue, 03 May 2016

RPO laat verbruikers smul aan skaapvleis-lekkerte | News Article

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het verlede week ‘n draai gemaak by Bloemskou, waar sy by die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se stalletjie gaan kuier het.

Sy gesels hier met die organisasie se Francois Botha oor wat aan die gang is by dié stalletjie waar lede van die publiek daagliks aan ‘n gratis skaapvleis-proesessies kan deelneem.

Op dié dag het die mense gesmul aan skaapstertjies en kerrie-afval. Saterdag was daar ‘n skaapspitbraai waar die mense tou gestaan het om te proe … Botha vertel hulle beplan ook om delikatesse soos pofadders en skilpadjies vir die mense voor te berei, alles met die doel om verbruikers bietjie beter op te voed oor skaapvleiskeuses.

OFM-nuus


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.