On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Podcasts

Vrystaat Landbou stel media bloot aan goeie stories in die landbou

───   SABRINA DEAN 10:09 Tue, 03 May 2016

Vrystaat Landbou stel media bloot aan goeie stories in die landbou | News Article

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die Uitvoerende Hoof van Vrystaat Landbou, Henk Vermeulen, tydens ‘n mediatoer na plase in die Harrismith-distrik.

Vermeulen sê dit is vir hulle belangrik om sulke suksesstories aan die wyer publiek oor te dra. Hy het ook trots vertel hoe een van die plase wat besoek is, Fyvie Farming, dit regkry om van die belangrike werskepping- en sosiaal-maatskaplike beginsels wat Vrystaat Landbou hoog ag, regkry.


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.