On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Podcasts

Dexter-manne sê daar’s geen ander ras vir hulle nie

───   SABRINA DEAN 10:15 Tue, 03 May 2016

Dexter-manne sê daar’s geen ander ras vir hulle nie | News Article

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het verlede week ‘n draai gaan maak by die Dexters se nasionale kampioenskap op Bloemskou waar sy met Hendrik Strydom, voorsitter van die Vrystaatse Dexter-klub, gesels het.

Hy vertel bietjie meer oor die dubbeldoel-kleinraam-beesras, en sê daar is vir hom geen ander beesras nie. Strydom sê die Dexter het ‘n fantastiese temperament, goeie melk- en vleiseienskappe en is ‘n bees wat in ‘n mens se hart inklim.

OFM-nuus


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.