On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Podcasts

Agri Noord-Kaap President gesels oor gemoedstoestand in die provinsie

───   SABRINA DEAN 07:00 Mon, 23 May 2016

Agri Noord-Kaap President gesels oor gemoedstoestand in die provinsie | News Article

OFM-nuus se landbouredakteur het verlede week verskeie mense op Nampo raakgeloop. In hierdie insetsel gesels sy met Agri Noord-Kaap se president, Henk van Wyk, oor die stand van sake in die provinsie.


Hy vertel die onlangse reën het 'n groot verskil gemaak aan boere se gemoedstoestand in die provinsie en ook die grondvog aangevul ten bate van die produsente wat koring en ander wintergewasse wil plant.

Hy gesels ook bietjie oor sy Nampo-ervaring...


Podcasts

Agri Noord-Kaap President gesels oor gemoedstoestand in die provinsie:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.