On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Podcasts

Edenburg-kleinboere dankbaar oor voerskenking

───   SABRINA DEAN 14:28 Wed, 08 Jun 2016

Edenburg-kleinboere dankbaar oor voerskenking | News Article

Landbouers in die Edenburg-distrik het gister weer eens voer oorhandig aan sowat 60 klein- en kommunale boere in die omgewing wat swaarkry weens die impak van die droogte.


OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met William Beck, voorsitter van die kleinboerevereniging, gesels oor die voerskenking, sowel as omstandighede vir kleinboere.

Hy vertel daar was reeds baie veevrektes en kleinboere is baie bekommerd oor die wintermaande.


Podcasts

Edenburg-kleinboere dankbaar oor voerskenking:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.