Podcasts
Voedselsekerheid só gemeet─── SABRINA DEAN 10:10 Fri, 24 Jun 2016
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor die meet van voedselsekerheid.
Die gesprek handel oor hoe politieke doelwitte dikwels besluitneming bepaal. Hy gesels ook oor die doelwitte van die FAO (Food and Agriculture Organisation), wat strek vanaf armoedeverligting tot die uitwissing van hongersnood en volhoubare landbou.
Hy praat ook oor die jaarlikse voedselsekuriteit-statusverslag wat deur Du Pont gepubliseer word.
OFM-nuus