On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Podcasts

Koue, nat weer gaan veevrektes veroorsaak

───   SABRINA DEAN 06:00 Tue, 26 Jul 2016

Koue, nat weer gaan veevrektes veroorsaak | News Article
Photo: Gallo Images

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met dierevoedingskundige, prof. H.O. de Waal vanaf die Universiteit van die Vrystaat se departement vee, wild en weidingkunde.


Vandag se gesprek handel oor die bitterkoue en nat weer vandeesweek. De Waal sê daar gaan beslis veevrektes wees oor die volgende paar dae, ook weens die impak van die droogte op die kondisie van diere. 

Hy gee raad aan boere om hul vee te beskerm, insluitend dat hulle onnodige rondlopery moet beperk, voer in die vorm van lang gras moet gee en beskutting (skeiling) moet probeer voorsien, veral om hulle teen die wind te beskerm.


Podcasts

Koue, nat weer gaan veevrektes veroorsaak:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.