On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

Podcasts

Vleismerinoboere hou volgende maand hul 60ste nasionale veiling

───   SABRINA DEAN 07:00 Tue, 26 Jul 2016

Vleismerinoboere hou volgende maand hul 60ste nasionale veiling | News Article
Photo: Sabrina Dean/OFM News

Die SA Vleismerino Telersgenootskap bied sy 60ste nasionale veiling by die Bloemfontein Skougronde aan op die 2de Augustus.


OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met rasdirekteur, Jan Vosloo, gesels oor die veiling en die aanbod vanjaar. Hy sê daar gaan uitstekende diere aangebied word en kuddeboere sal moontlik ook kwaliteitramme op ‘n winskoop kan opraap.


Podcasts

Vleismerinoboere hou volgende maand hul 60ste nasionale veiling:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.