On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Podcasts

Zuma se vergadering met boere is ANC-sessie

───   SABRINA DEAN 08:48 Fri, 29 Jul 2016

Zuma se vergadering met boere is ANC-sessie | News Article

Met die verkiesing net om die draai sal die ANC se Jacob Zuma die naweek in Bloemfontein wees waar die party ook boere genooi het om ‘n vergadering met Zuma by te woon.


OFM-nuus se landbouredakteur het gister met Neels van Rooyen gesels in sy hoedanigheid as hoofsweep van die ANC in die provinsie. 

Van Rooyen vertel meer oor die geleentheid Saterdagoggend en verduidelik dat dit deur die party, die ANC, gereël is en nie die regering nie:


Podcasts

Zuma se vergadering met boere is ANC-sessie:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.