On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Podcasts

Laubscher gesels oor effektiewe vraag na landbouprodukte

───   SABRINA DEAN 07:00 Thu, 25 Aug 2016

Laubscher gesels oor effektiewe vraag na landbouprodukte | News Article

Die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, gesels vandag oor die effektiewe vraag na landbouprodukte.


Hy vertel die jongste Bureau for Food and Agricultural Policy (BFAP) Baseline-studie het gewys verbruikers word al hoe ryker, maar die koopkrag bly onder druk as gevolg van die feit dat baie dienste, soos onderwys, sekuriteit en gesondheid, aangevul moet word, wat meen daar is nie ekstra besteebare inkomste vir landbouprodukte nie:


Podcasts

Laubscher gesels oor effektiewe vraag na landbouprodukte:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.