On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Podcasts

Binnelandse melkprodusente sukkel om te oorleef

───   SABRINA DEAN 10:04 Mon, 19 Sep 2016

Binnelandse melkprodusente sukkel om te oorleef | News Article
Jersey cows wait to be milked after being sprayed down to ensure they don't suffer heat stress. Photo: Sabrina Dean.

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs by ‘n paar melkboere in Noordwes gaan kers opsteek.


In hierdie onderhoud gesels sy met Japie Nel van Hernanja Jerseys. 

Hy vertel van die moeilike tye waardeur hulle en ander binnelandse melkprodusente is, veroorsaak deur die droogte, hoë voerkoste en lae melkpryse.


Podcasts

Binnelandse melkprodusente sukkel om te oorleef:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.