On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Podcasts

Graan SA gee erkenning aan land se beste ontwikkelende graanboere

───   SABRINA DEAN 16:23 Fri, 23 Sep 2016

Graan SA gee erkenning aan land se beste ontwikkelende graanboere | News Article

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het gister Graan SA se "Day of Celebration", bygewoon.


Op hierdie geleentheid word erkenning gegee aan ontwikkelende boere. Sy gesels hier met Graan SA se tweede vise-voorsitter, Preline Swart, 'n vorige wenner. 

Swart sê die benoemings vir beste "subsistence farmer" of bestaansboer en beste kleinboer beteken verskriklik baie vir ontwikkelende boere.


Podcasts

Graan SA gee erkenning aan land se beste ontwikkelende graanboere:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.