On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

Podcasts

Klimaatsverandering en die verwagte negatiewe impak op voedselsekuriteit

───   SABRINA DEAN 09:00 Thu, 03 Nov 2016

Klimaatsverandering en die verwagte negatiewe impak op voedselsekuriteit | News Article
Photo: Wikimedia Commons/Nick Palmer (CIAT)

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels weer met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher.


Vandag se gesprek handel oor die impak van klimaatsverandering op veral kleinboere in Afrika. 

Hy sê dit is ironies dat die deel van die bevolking wat die minste bygedra het tot die negatiewe klimaatsverandering, die grootste deel van die spit afbyt. 

Hy sê dié klein- of bestaansboere verdien aandag omdat dié tendens uiters negatief kan inwerk op die Verenigde Nasies se doelwitte ten opsigte van die bekamping van hongersnood.


Podcasts

Klimaatsverandering en die verwagte negatiewe impak op voedselsekuriteit:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.