On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Podcasts

Agri NW sal grondbesettings nie duld nie

───   SABRINA DEAN 15:53 Thu, 24 Nov 2016

Agri NW sal grondbesettings nie duld nie | News Article
Photo: Sabrina Dean/OFM News

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, Boeta du Toit.


Hulle gesels oor ‘n standpunt wat die organisasie ingeneem het rakende grondbesettings. 

Du Toit sê hulle soek nie konflik nie, maar in gevalle waar polisiebeamptes nie voldoende reageer op sake van grondbesetting nie, sal hulle en landbouprodusente in die provinsie nie terugsit en kyk hoe eiendom bedreig en beset word nie of mense nie beskerm word nie.


Podcasts

Agri NW sal grondbesettings nie duld nie:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.