On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Podcasts

Ekonoom lig alternatiewe siening oor hoenderkwessie

───   SABRINA DEAN 09:09 Mon, 16 Jan 2017

Ekonoom lig alternatiewe siening oor hoenderkwessie | News Article
Photo: Gallo Images

Die ekonoom, Dawie Roodt, het onlangs met Martin van der Merwe op OFM se Big Breakfast oor die hoenderkwessie gesels.


Roodt meen eerder as om invoer, wat die plaaslike hoenderprodusent onder geweldige druk plaas, te probeer hokslaan, moet daar eerder daarop gefokus word om Suid-Afrikaanse produsente op die globale veld meer mededingend te maak.


Podcasts

Ekonoom lig alternatiewe siening oor hoenderkwessie:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.