On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Special Reports

FEATURE: Max du Preez oor #FeesMustFall

───   13:45 Mon, 26 Oct 2015

FEATURE: Max du Preez oor #FeesMustFall | News Article

Pres. Jacob Zuma het Vrydag aangekondig daar sal volgende jaar geen verhoging in klasgeld by tersiêre instellings wees nie.

Die aankondiging kom nadat duisende studente ure lank by die Uniegebou in Pretoria gewag het dat Zuma hulle toespreek.

In sy boodskap het Zuma verwys na ‘n presidensiële taakspan wat aangestel is om befondsingskwessies te ondersoek en oplossings te kry.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met die politieke ontleder, Max du Preez, gepraat oor die impak van die besluit op Suid-Afrika.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.