On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Special Reports

Spesiale nuus-insetsel: Kontakmisdaad is ‘n weerspieëling van ‘n gemeenskap se waardestelsel: Stats SA

───   13:00 Thu, 05 May 2016

Spesiale nuus-insetsel: Kontakmisdaad is ‘n weerspieëling van ‘n gemeenskap se waardestelsel: Stats SA  | News Article

Aanranding is die mees algemene kontakmisdaad en in baie gevalle die voorloper tot ernstiger misdaad soos seksuele oortredings en moontlik selfs moord in Suid-Afrika.

Statistieke wat deur Statistiek Suid-Afrika bekend gemaak is, wys dat aanrandings een van die misdade is wat die minste aangemeld word. André Grobler het met die Hoofdirekteur: Sosiale Statistiek by Statistiek Suid-Afrika, Isabelle Schmidt, gesels oor ‘n misdaadnavorsingsverslag wat verskeie interessante feite bevat.

André Grobler/OFM-nuus


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.