Special Reports
NUUSVERSLAG: Landelike Misdaad─── SABRINA DEAN 13:00 Mon, 03 Oct 2016
Landelike inwoners raak al hoe meer betrokke by proaktiewe misdaadvoorkomingsinisiatiewe soos blou/witlig-patrollies, gemeenskapspolisiëringsforums en sektor-polisiëring.
OFM-nuus se Sabrina Dean het onlangs ‘n landelike veiligheidsberaad bygewoon en het ook saam met polisie en inwoners van Bainsvlei rondgery tydens ‘n blou/witlig-patrollie. Sy het hierdie verslag saamgestel:
OFM-nuus