On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Special Reports

Verslag: Meer as die helfte van vermistes word weer gevind - Missing Children SA

───   MARK STEENBOK 13:00 Wed, 12 Oct 2016

Verslag: Meer as die helfte van vermistes word weer gevind - Missing Children SA | News Article

Bloemfontein - Sowat 53% van mense wat in Suid-Afrika by Missing Children as vermis aangemeld word, word weer gevind.


Dit is volgens statistieke vanaf 1 Desember 2015 tot 31 Augustus vanjaar wat onlangs deur die organisasie bekend gemaak is. 

OFM-nuus se Mark Steenbok gesels vandag met Bianca van Aswegen van Missing Children SA, om meer oor hierdie statistieke uit te vind.

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.