On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Special Reports

Verslag: Noord-Kaapse sinkgat lok mense van oor die land heen

───   15:40 Fri, 20 Jan 2017

Verslag: Noord-Kaapse sinkgat lok mense van oor die land heen | News Article
OFM News/Foto: Moeketsi Mogotsi

‘n Massiewe sinkgat het vroeër die maand tussen Kuruman en Daniëlskuil as gevolg van gietende reën gevorm. ‘n Span van OFM-nuus het hierdie week besoek afgelê om die verskynsel van nader te aanskou.


OFM-nuus se Mark Steenbok en Moeketsi Mogotsi het ook met verskeie inwoners gesels om meer uit te vind. 

Mark Steenbok doen verslag.

Mark Steenbok & Moeketsi Mogotsi/OFM-nuus


Podcasts


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.