The Delightful Blog
TBS: Glam Guru - Help! Ek is ouer as 40.─── 05:44 Fri, 04 Mar 2016
Die Glam Guru gee waardevolle raad vir vrouens ouer as 40.
Hierdie week gesels Hannon oor jou velsorg, voorkoms en haarkleur as jy 40 is. Hy deel ‘n paar praktiese wenke en hoor ook graag van jou. Stuur jou epos na hannon@ofm.co.za
Luister hier:
Tot volgende week, bly mooi!