The Delightful Blog
TBS: Glam Guru – Inspirasie vir jou voorkoms.─── 07:46 Fri, 18 Mar 2016
Is jy in ‘n voorkoms groef? Moeg vir jou manier van lyk?
Die Glam Guru het klomp wenke vir jou voorkoms en deel ook sy insig as jy wil hê jou voorkoms moet jou dag ophelder. As jou spieël vir jou sê jy lyk goed – voel mens onmiddelik anders oor jouself.
Onthou om jou skoonheids, voorkoms en velsorg vrae te stuur na hannon@ofm.co.za
Tot volgende week, bly mooi!
Luister hier na sy raad: