On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

The Vine

Community Calendar

───   10:57 Fri, 06 May 2016

Community Calendar | News Article

Email: community@ofm.co.za


MEI



-    Klerksdorp Museum Craft Festival
-    5 - 7 Mei 2016
-    @ Klerksdorp Museum
-    Kontak persoon: Alta Blom - 071 372 3053 / avanzyl@klerksdorp.org
-    


-    6 en 7 Mei 2016
-    Hou Wesselsbron Gholfklub die Monsanto Mielie ope.
-    R20 000 se pryse!
-    IPS en Better ball.
-    
-    Span van 4 R1600 vir die 2 dae.
-    Inskrywings sluit in 2 Halfway ’s, Steak ete Saterdag aand.
-    
-    Moet dit nie misloop nie.
-    
-    Inskrywings kan gedoen word by
-    Warren +27 (82) 8069370
-    Christiaan 071 632 7383
-    Corlia (076) 6951935


-    Parys Christelike Skool hou 'n gholfdag op Vrydag 6 Mei te Vaal De Gràce. Kostes beloop R1800 per vierbal inskrywing en die volgende persone kan gekontak word vir inskrywings:
-    Ruan: 079 015 9822
-    Annelise: 079 054 5940


-    NHSV Potchefstroom bied aan:
-    
-    POTCH MANNEKOOR met HEERLIKE SOP en vars Broodjies...
-    
-    Winter is voor die deur, die Potchefstroom Mannekoor kom bederf ons by die Hervormde Kerk Potch Noord Ouditorium.
-    Kom geniet saam met ons die aand jou eerste tuisgemaakte winter-sop, en tuisgebakte broodjies!
-    
-    Dit alles vir net R60.
-    
-    Om teleurstelling te voorkom skakel Rina Enslin by 082 771 5037 vir jou kaartjies. Moenie die datum vergeet nie!
-    
-    6 Mei -18:30 vir 19:00 by die NHK Kerk Potch Noord - Sien julle daar!!


-      Tee-off for charity at Koffiefontein golf course – the 6th of May in aid of Reach for a Dream
-    (Attached more info) Better ball format, R800 per 4-ball, gunshot tee off at 11:00 Phone: Faan 082 775 2664 or email yolanda@reachforadream.org.za


-    Hoërskool Sentraal Opedag
-    Vrydag : 6 Mei
-    08:00 – 10:00

 

-    Die Jack Russell Terrier Club van Suid Afrika hou hulle jaarlikse nasionale skou geborg deur Wuma Hondekos by die Bloemskou op 7 Mei 2016. Die skou begin om 09h00 en enige iemand wat belangstel in opregte Jack Russells is welkom om te kom kyk of vir Ben Vermeulen te kontak op 072 595 7876. Die room van Jack Russells in Suid Afrika sal hier gesien kan word. Hier sal verskeie van ons telers wees wat sal kan inligting gee oor ons wonderlike ras op die dag.

 

Vip kidz 1 in Rossini blvd 29 hou n opedag op 6/5/16.
Kom besigtig ons nuwe eksklusiewe baba afdeling.
Almal welkom.
Baie spesiale aanbiedinge
Kontak gerus v Deidre 0823314363
Vip kidz die skool waar elke kind n vip is


-    The Wesley Methodist Church in Howie Road Kimberley is hosting their annual Knitathon on Saturday 7 May 2016 from 8.30am.
-    Cost is R30 which includes tea and lunch. Bring your own needles, wool will be provided and come and knit a warm scarf for someone less privileged.  
-    Contact Marie Parsons on 082 822 8202 for tickets.
-    

-    SANBS Kroonstad nooi die gemeenskap om bloed te skenk op Saterdag 7 Mei by die Bloedskenksentrum by Checkers vanaf 09:00 – 14:00. Die doelwit vir die dag is om 30 eenhede bloed intesamel.
-    

-    Nelsdrif se Preprimere en Primere skool hou op saterdag 7mei 2016 gesindag by Theunissen gholfklub.Daar is verkskei uitstaller.Teetuin met  lekkernye.Gholf gespeel.Springkastelle en vermaak vir kinders.Mnr en Mej Nelsdrif kompitisie. Aand word daar n Donkey Derby en Dans en n ete gehou. Daar is vir kinders toesig gereel.Vir enige belangstelling kontak vir Anneline Joubert 0828028312.
 
Die 7de Mei 2016 bied NG kerk Brandfort Oos 'n perdedag van Mounted games vir jeugbediening aan.



-    Kom geniet die dag Gratis saam met Pieter Koen  te Ventersdorp Pap en Kaings Fees! Hope kinder vermaak, veiling en verversings.   
7 Mei 2016 Op die kerk terein 8 uur die oggend. Moet dit nie mis loop nie!

 
-    Die NG Kerk Vanderbijlpark-Suid hou 'n dames-oggend op Saterdag die 7de Mei om 09:30.  Die sangeres Cordelia tree op as motiveringspreker en gaan die dames met 'n paar liedjies ook vermaak.  Daar gaan ook verversings, pryse en uitstallers wees.  Kom wees gerus deel van hierdie spesiale, inspirerende oggend.  Kaartjies is slegs R80 per persoon.  Kontak hul kerkkantoor by 016 982 2580.

-    Kuruman NG Oog-gemeente hou fees!
-    7 Mei 2016 vanaf 9uur
-    Hope stalletjies en vermaak!
-    Wynand & Cheree en "Nagskof" tree op.
-    Vir meer besonderhede skakel Erna by die kerkkantoor
-    053 712 2567

-    SENIORBEDIENING (HERFSVREUGDE)  VAN HUGENOOT GEMEENTE
-    BIED ‘N MOEDERSDAG-TEE AAN OP
-    DATUM 7 MEI 2016
-    
-    TYD 10:00
-    
-    KOSTE R40.00 PP
-    
-    GASKUNSTENAAR  URNUS HUMAN
-    Daar sal ook ‘n aantal gelukstrekkings en heerlike eetgoedjies wees!
-    Kaartjies kan Elna by die kerkkantoor gedurende kantoorure gekoop word of by Noorderbloem.
-    
-    NB: Kaartjies moet asseblief getoon word by die deur!!!!!
-    PLEK H/V NORMANDIE EN PICARDYSTRAAT BAYSWATER
 

-    Vir ‘n betowerende oggend kom deel in ons Moedersdag-vieringe:
-    Bring jou ma/vriendin/dogter en kom kuier saam:
-    
-    Adres:  Genl Cronjestr 32, Dan Pienaar, Bfn
-    Datum:  Sat 7 Mei, 8-10.00 of 10.30-12.30
-    R125 pp sluit in:
-    •    Geskenk
-    •    Tips vir beter Tydsbestuur
-    •    Moedersdag-foto van jou en jou gas
-    •    Spesiale aanbiedings
-    •    Gelukkige trekkings
-    •    Muffin-buffet met tee
-    •    ZeBroz75
-    Kontak Anke by 083 218 7547 of anke.en.kie@iburst.co.za


-    Potch Kings 2st Birthday Bash
-    Date:    7 May 2016
-    Place:    Potch Rugby Club  (Opposite Train Station)
-        Stasieweg, Potchefstroom
-    Time:    10H00 Till Late
-    Entry:    R 70.00 (With Cloth Badge)
-        R 40.00 (Without Bagde)
-    EVERYONE WELCOME!
 


 


-    ELDA WORKSHOP
-    New ECD Curriculum for Babies to 5 year olds
-    VENUE:  
-    Maranata Kleuterskool
-    31 Elandsheuwel Str
-     Klerksdorp
-    
Dates & Times:
-     Saturday,  7 May 2016
-    08:30 to 13:30
-    Charmaine Botha
-    072 320 7333
-    Cost: R220
-    Per person
-    Practical Workshop for all ECD Educators, Principals & Managers
-    
-    You will receive a   Certificate, Manual, Training as well as CPTD Points
-    
-    We will assist you in the Registration process  & answer any burning questions you might have. So many changes in the ECD Sector we are here to help
-    
-    Explanation of our new ELDA curriculum for Ages 0 to 5 years



-    Vrystaat-versorging in Aksie vier op 7 Mei 2016 Wêreldspeeldag. Dit vind plaas by St Michaels Skool en begin om 8h00 tot 13h00.  Dit is gratis en alle kinders is welkom.  Aktiwiteite sluit in 5-aan-n-kant sokker, monkeynastixs en ander speletjies. Jong entrepreneurs kan ook hul produkte kom verkoop.
-    
-    Kom wees deel van hierdie aksie om kinders weer te laat speel.
-    
-    Vind verdere inligting kontak Corlia by VVA 0833870111


-    Bloemfontein Parachute club will be doing Tandem Skydiving as well as Sport Skydiving on Saturday 7 May 2016 from 09h00 to 18h00.  The public are welcome to come and enjoy a Cheese Burger & Chips for R20.00 p/p (Special) at the Club house and at the same token witness some sport Skydiving at our Club situated at TEMPE Airport Bloemfontein.  Hope to see you there!!!

-    SWALLOWS PLAAS MARK VIRGINIA
-    7 MEI 2016
-    VANAF 8 HOO TOT 13 H00
-    KONTAK LINDIE 082 898 6179
-    


-    Datum: 7 Mei 2016
-    Tyd: 9h00-13h00
-    Plek: Brillstraat, Westdene, Bloemfontein
-    Handgemaakte produkte met keur, unieke antieke ware. Kom geniet watertand kos, lekker musiek  en topgehalte kuns.
-    Vir die kleuters is daar kleurvolle,  speelparkie en ander aktiwiteite. Bring 'n piekniekkombers en geniet tyd saam met die gesin.
-    
-    Toegang is gratis en sekuriteit is opgeskerp.
-    
-    Kontak: Marlene 08251 99030
-    Email: westdeneparkmarket@gmail.com aansoek vir 'n stalletjie
-    Facebook: Westdene Park Mark
-    

-    NAAM VAN PRODUKSIE: RED RIDING HOOD
-    VERWERK DEUR: WALTER STRYDOM
-    REGISSEUR: WALTER STRYDOM
-    VENUE:  SCAENA REPITISIELOKAAL, UV-HOOFKAMPUS
-    TAAL: ENGELS
-    GENRE: KINDERTEATER
-    
-    DATUMS EN TYE:
-    6 Mei 2016               11:00 & 18:00       
-    7 Mei 2016               11:00
-    12 Mei 2016             15:00
-    13 Mei 2016             11:00 & 18:00
-    14 Mei 2016             11:00
-    
-    PRYSE:  R 25.00 per persoon en/of R20.00 per persoon vir groepe van 10 of meer.
-    BESPREKINGS:   Computicket (0861 915 8000)
-    ___________________________________________________________________________________________________________________
-    
-    NAAM VAN PRODUKSIE: MOEDERS EN DOGTERS
-    DRAMATURG: CORLIA FOURIE
-    REGISSEUR: PIETER VENTER
-    VENUE:  WYNAND MOUTON TEATER, UV-HOOFKAMPUS
-    TAAL: AFRIKAANS
-    GENRE: DRAMA
-    
-    DATUMS EN TYE:
-    11 Mei 2016                19:30    
-    12 Mei 2016                            19:30
-    13 Mei 2016                19:30
-    
-    Prys:  R 40.00 vir volwassenes  /  R 30.00 vir studente & skoliere / R25.00 vir pensionarisse
-    Besprekings:  Computicket (0861 915 8000)

-* 7 Mei  7 de Mei 2016
Potchefstroom Kings Motorfiets Club 2nd Birthday BashPlek:  Potch rugby Club (Oorkant trein stasie)
Tyd:  10H00 tot laat
Ingang:  R 70 met lap wapen
              R 40 sonder lap wapen
Almal is welkom!
kom geniet 'n awesome dag saam ons.
Vir meer inligting skakel: Louw by 076 314 7844


-    Ons hou Saterdag oggend? 'n 'run' vir die dames motorfiets ryers. Enige motorfietse nie net Harleys nie.
-    
-    ?Ons kom almal by Harley Davidson  vanaf 9 uur bymekaar en dan inskryf.
-     Inskrywings is R 50 per dame
-    
-     Daar sal koffie en iets te eet wees as jul daar arriveer. Dan so half 11 speech en net gou die reels deur gaan.
-    
-    Gaan dan so 11 uur ry..... deur die stad tot by die botaniese tuine waar ons dan verder sal kuier.
-    
-    Daar sal weer iets te eet wees en daar sal 'n kontant kroeg wees.
-    
-    Ons het ook 'n kompetisie aan wat ons gaan  geld insamel vir ons cansa run  later die maand.
-    
-    Daar gaan ook lucky draws wees. Sien uit!!!
-    
-     Almal is welkom!!  


-    8 may Chattanooga band, Gustav and Christine playing lekker foottapping music at the Copper Clover in Langenhoven park this Sunday from 15h00 to 18h00. Come join us for a drink or two. Free entry.



-    
-    Pukki Talentfees 2016, is 'n weeklange feesviering van asemrowende studentetalent wat vanjaar vir die 33ste jaar in die Sanlam-Ouditorium op die NWU Potchefstroom Kampus aangebied word.
-    
-    Pukki Talentfees word aangebied deur PUK-Kunste, en bestaan uit 'n Kunsuitstalling van studente werke, saamgestel deur die NWU Galery, 'n Klassieke konsert in samewerking met die skool vir musiek, 'n Kontemporêre musiek vertoning en Gala-aand.
-    
-    Datums: 9 - 13 Mei 2016
-    Waar: NWU Potchefstroomkampus
-    Kaartjie koste: R30.00 - R40.00
-    Kaartjies te koop by:
-    •    PUK-Kunste
-    •    AJR (Mooirivier Mall)
-    •    Protea Boekwinkel
-    •    www.artema.co.za
-    Kontak PUK-Kunste vir enige navrae: 018 299 2852, of soek ons op Facebook - NWU-Puk Kunste /

 



-      Greens for Dreams at the Aliwal North golf club – the 11th of May in aid of Reach for a Dream
-    Better ball format, loads of prizes, lucky draw Phone: 051 633-3333 or email yolanda@reachforadream.org.za

-    “We’re inviting all Ladies to the Annual CRC Ladies’s Conference from  12-14 May 2016, hosted by Snr Pastor Nyretta Boshoff in both Bloemfontein & Pretoria, with Guestspeakers Pushie Watson & Wendy Treat from Christian faith Centre, Seattle. The Theme for this year is “SHE IGNITES. Women Unite, Reaching out & Ignite Their World to make a difference.
-    Tickets are available at R 220 per person at the CRC Church Office & Computicket
-    For more detail visit our website at www.crc.org.za” See you there!”

Paul Roux is verkies tot Vrystaat se finalis vir die Kwela dorp van die jaar kompetisie.  'n Stemtyd van 11 - 17 Mei le voor, waartydens elke streek se finalis genoeg stemme moet wef om te kwalifiseer as wenner.  Sal dit dalk moontlik wees om in die tyd julle luisteraars op die gemeenskapskalender in te lig en aan te moedig om die Vrystaat finalis te ondersteun? Die dorpsnaam van keuse word na 33157 gesms teen R1.50 per sms. Maks. 30 stemme pp.
Paul Roux is n baie klein dorpie en het elke moontlike Vrystaat stem nodig.  Indien julle ons so kan ondersteun sal dit geweldig waardeer word!


-    Hiermee nooi ons alle dames uit na ons Jaarlikse CRC Vroue Konferensie vanaf 12-14 Mei 2016 plaasvind. Aangebied deur Ps Nyretta Boshoff in Beide Bloemfontein & Pretoria, met Gas Sprekers Pushie Watson & Ps Wendy treat van Christian Faith Centre, Seattle. Die Tema vir die jaar is “SHE IGNITES”.Waar vrouens Saamstaan & uitreik na hul wereld om n verskil te maak.
-    Kaartjies is beskikbaar @R220.00 by Computicket & CRC Kerk kantoor
-    Vir meer inligting gaan na www.crc.org.za ”Sien jou daar”


-    Die Shimlas vier 50 jaar van sprankelrugby
-    
-    Die Shimlatradisie het in 1966 onstaan toe die eerste rugbyspan van die Universiteit van die Vrystaat vir die eerste keer die Shimlas genoem is tydens hul toer na die destydse Rhodesië.  En vanjaar, 50 jaar later, vier ons die ryke Shimlatradisie op 13 en 14 Mei op die Kovisiekampus.
-    Alle oud- en huidige Shimlas word uitgenooi om die feesvieringe by te woon.  Kontak vir Ansu Colditz by 0824578071 of ansuc@millenniumtravel.co.za


-    Opp Draai Ox Braai Stoor Dance ons het besluit om hierdie funksie te hou in Kimberley aangesien families nie meer regtig tyd maak vir mekaar nie,  dit is in die opelug, effe uit die stad en almal kan net lekker kuier en hulself te geniet.  Daarom:
-    Regte Osbraai en Stoor Dans,  14 May 2016 vanaf 16h00 soos in toeka se dae. Lekker musiek deur plaaslike kunstenaars GAGE springkastele vir kinders en almal dans en kuier tot ounag! Vertel sommer ook vir  vriende! Gehou in Landbouweg by die enigste groen stoor.  Kaartjies beskikbaar by 44 Memorial en Musiek winkel  in Northern Cape Mall!
-    Kaartjie R150 vir volwassene en R30 kinders onder 12.  Oeps, daar is slegs 400 kaartjies!


-    Kiepersol Tuinbouglub Vergaderin op 14 Mei 2016
-    Datum:  Saterdag 14 Mei 2016
-    Plek:   Jannette Cronje, Le Clusweg 16, Fichardtpark
-    Tyd:   10:00
-    Onderwerp:  Prof Andries Raath gaan praat oor Alwyne
-    Bring stoel en beker saam
-    Aanwysing:  Ry oor brug na Fichardtpark vanaf Wilgehof.  By verkeerslig draai regs in Benaderylaan, draai weer regs by eerste straat: du Plooysingel.  Ry aan tot by Le Clusweg, draai links tot by no 16.
-    Navrae: Jannette Cronje, 0515227574.

-    Aliwal North Golf Club Events
Sanlam Cancer Challenge
-    Date: 14 May 2016
-    Format: IPS
-    Entry fees go directly to CANSA
-    
-    Please contact Pietie at Aliwal North Golf Club for more info, or to enter – 051 634 1887
-    https://www.facebook.com/Aliwal-North-Golf-Club-528329630572344/

 

 
 

-    Tim Leatherman, the founder of Leatherman tools, will be visiting the Trappers stores in Potchefstroom and Klerksdorp on Monday, 16 May, He will be in Potchefstroom from 10h00 to 12h00, and Klerksdorp from 14h00 to 16h00.  Come and join us for a cup of coffee and a chat with Tim.


-    VENTIES KARNAVAL – 21 Mei 2016
-    
-    Ventersdorp Gekombineerde Skool bied ‘n Karnaval aan op die 21ste Mei 2016.
-    
-    
-    •    Ons het die oggend ‘n motorfiets veldwedren wat aangebied word deur North-west offroad Wildcat Enduro en al die inskrywings gelde is ten bate van die skool
-    •    Ons het ‘n vlot-optog waar ons 13 van ons plaaslike besighede betrek by elke Graad in die skool.
-    •    Ons het reeds 50 uitstallers wat bevestig het, dit wissel van voertuig, jag en visvang, “arts & crafts, en verskeie kos stalletjies.
-    •    Daar sal ‘n “merry-go-round” en ‘n biertuin ook wees.
-    •    Ons Aandprogram behels die volgende kunstenaars: LEAH, AMPIE
-    •    Ons het ook ‘n helikopter gereël wat die mense vir ritte gaan vat.
-    
-    Die toegangsfooi vir die voldag vermaak is slegs
-    
-    R70.00 vir volwassenes en Hoërskool kinders
-    
-    R50.00 vir Laer-en Kleuterskool kinders.
-    
-    Daar is nog ‘n paar plekke vir stalletjies vir navrae en meer inligting skakel Retha by 082 720 4055 of e-pos crt@truenw.co.za


-    AdventureLisa's Forest Run
-    Date: Saturday, 21 May 2016
-    Venue: Venterskroon Inn*, Venterskroon (35 minutes from Parys)
-    Distances: 16km, 30km and 46km (not suitable for children)
-    Entry fees: 16km, R399; 30km, R499 and 46km, R599
-    Entry deadline: Saturday, 7 May 2016
-    Accommodation: An abundance of options within spitting distance of the start; see event website for recommendations
-    Website: www.forestrun.co.za
-    Facebook: www.facebook.com/adventurelisaforestrun/
-    Twitter: @AdventureLisa


-    Rotary Club Aliwal North Golf Day
-    Date: 21 May 2016
-    Format: American Scramble
-    Proceeds go to local charities in Aliwal North
-    
-    Please contact Pietie at Aliwal North Golf Club for more info, or to enter – 051 634 1887
-    https://www.facebook.com/Aliwal-North-Golf-Club-528329630572344/
-    

-    Die Gereformeerde Kerk Ficksburg bied op die 21 Mei 'n Bergfiets Wedren aan by die Ficksburg Golfbaan.
-    
-    Die Wedren is deel van die Vrystaat Bergfiets Reeks asook die Vrystaat Kampioenskappe hierdie jaar.
 




-    Goldfields Hospice Tekkie Tax dag is op 27 Mei 2016.
-    Koop jou plakker @ R10, of ‘n paar skoen veters(met ‘n plakker) R35 by Goldfields Hospice, 58 Montague Str, Bedelia, Welkom en dra jou tekkies vir ‘n goeie doel op 27 Mei 2016.
-    Vir meer info kontak : Marli Young – 057-353 2152/91
-    
-    Ondersteun Goldfields Hospice  - ons lewer ‘n gratis diens aan terminaal siek pasiente in die goudveld.


-    Dames aand met JAY
-    
-    Datum:   27 Mei 2016
-    
-    Plek:           Arriva
-    
-    Koste:          R220 per persoon of R2200 per tafel
-                    (sluit in verwelkomings drankie en ete)
-    
-    Kontantkroeg beskikbaar
-    
-    Besprekings:    Melizaan Bornman
-                    084 450 4775
-    
-    Ten baie van Primere Skool Jim Fouche
-    


-    MATRIEK REUNIE ’96:
-    Matrieks van 1996 en dié wat skoolbanke met ons gedeel het 1992 tot 1996
-    Waar:  Klerksdorp Hoërskool Rugbyveld – KHS vs Wesvalia,
-    Wanneer:  Saterdag, 28 Mei 2016, RSVP 30 April 2016,
-    Tyd:  Geesvang vanaf 12h00, Bring en braai vanaf 15h00,
-    Kontakbesonderhede:  Coreen Zwarts - 082 456 5322.
-    Hierdie is 'n familie geleentheid en alle mans, vrouens, kinders en metgeselle is welkom!

-    Street Store is Hitting BFN on the 28th of May at the Orchid house
-    
-    https://www.youtube.com/watch?v=w-8Q6YejO0c
-    
-    if you want to donate or be part of this amazing Street Store,
-    Please contact Wilna Hugo @ 083 708 1540


•    Kermis – 28 Mei 2016 Die Gemeenstes van Christus Kerk. Oosthuizen str 7, Collerville, Klerksdorp.
•    Stalletjies te kies en te Keur. Optrede deur Retha le Grange. Kom ondersteun ons asb.
•    Vir enige navrae skakel Tiena 074 901 0746 / 018 462 1301”
•    
-    

JUNE

 

 

 


-    Hannon Show
-    Datum:  11 Junie 2016
-    Plek:  Laerskool Eligwa, Vanderbijlpark SW1
-    Tyd:  9 vm
-    
-    Wyn en koeldrank sal te koop wees
-    Koste:  R150 per persoon (ete ingesluit) - Geen onder 21's
-    
-    Alle produkte 10 % af op show
-    Kaartjies beskikbaar by Salon Hair de Boutiqueen (Schumannstraat 19, SW5 Vaderbijlpark)
-    
-    Kontak Chantel 078 458 7059 / 016 932 1556


-    27 Julie 2016 - Noord-Vrystaat SA VLEIS MERINO Klub bied ‘n Boeredag aan by die Rooi Skool in Kroonstad. Dr Jasper Coetzee is die Spreker en gaan praat oor Nuwe Beginsels in Presisie Skaapboerdery en RAMSEM – Beplande en korter lamperiodes. Daar gaan verskeie ander besighede stalletjies en inligting beskikbaar stel van voersaad tot verskuifbare krale
-    Toegang R100 bespreek voor 15 Julie 2016 by Neline Pienaar 082 440 4492/0832792375 of Bennieneline@eleo.co.za
-    
-    Die dag  is in samewerking met die “Boereverening van die Rooi Skool” in Kroonstad
-    
-    ALMAL IS WELKOM
-    ONS NOOI VERAL ALLE DAMES WAT NOU TOETREE TOT DIE BOERDERY
-    JONG BOER STUDIE GROEPE,
-     SKOLE BOERE VERENIGINGS;
-    KOMMERSIëLE TELERS EN STOET TELERS VAN ALLE SKAAP RASSE


JULIE

27 Julie 2016 - Noord-Vrystaat SAVM klub bied ‘n Boeredag aan by die Rooi Skool in Kroonstad. Dr Jasper Coetzee is die Spreker en gaan praat oor Nuwe Beginsels in Presisie Skaapboerdery en verskeie ander besighede gaan stalletjies en inligting beskikbaar stel van voersaad tot verskuifbare krale
Toegang R100 bespreek voor 20 Julie 2016 by Neline Pienaar 082 440 4492/0832792375 of Bennieneline@eleo.co.za


Die dag  is in samewerking met die “Boereverening van die Rooi Skool” in Kroonstad

October
-    Bloemfontein will for the first time host the world acclaimed Global Leadership Summit (GLS) on 7 and 8 October 2016.  Last year 240 000 people around the world attended the event.  This year over 13 000 people will see the summit at sites across South Africa.
-    
-    The summit is presented with excellence in mind and provides people with exceptional insights into the latest leadership trends and information.
-    
-    We bring the summit to Bloemfontein as a means to provide leaders in the city and region the opportunity to grow themselves and their companies/organisations/families.  The summit is also for individuals: "The most difficult person you will ever have to lead is yourself" - Bill Hybels
-    
-    More information on the summit is provided below and you can also contact me should you want to know more.  The hosting venue foots the bill to make the event a success, the money paid by the people attending the summit is to cover meals/coffee/tea/snacks and summit documentation (goodies bag with event book for notes and other material).  
-    
-    We make no profit from the event and see the GLS as an opportunity for us to service the community.
-    
-    It will be wonderful if you can place this event on the community calendar.
-    
-    Regards
-    
-    Nelius Jordaan
-    Cell: 083 55 66 541

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.