On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

World News

SA vlieënier sterf in China

───   11:25 Sat, 27 Aug 2016

SA vlieënier sterf in China | News Article

Beijing - ’n Suid-Afrikaanse vlieënier is dood nadat sy vliegtuig vandag by ’n lugskou in China neergestort het.


Netwerk24 berig die 33-jarige Michel Leusch van Durban was deel van ’n groep Suid-Afrikaanse kunsvliegvlieëniers wat in China aan lugskoue deelneem.

Beeldmateriaal van die ongeluk wys hoe die vliegtuig skielik buite beheer raak, na benede stort en die grond tref. 

Geen toeskouers is in die voorval beseer nie.

Netwerk24


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.