My Blog | Email Me | Listen Live
Babbelgum vir die Siel
Zimbabwe's new girl band
06/09/2010 16:16:14

Posted by Mardi Delport | Comment Comment
Afrikaans jou lekker ding!
06/09/2010 14:38:49

Afrikaans bly maar ‘n lekker taal!

Sy het so baie plooie, sy skroef haar hoed op!
Hy is so maer, hy lyk soos 'n erdwurm met 'n handbriek.
Ek is nou so opgewonde soos 'n budgie op steroids!
Hy is so maer, as hy langs 'n wit muur loop lyk dit soos ‘n kraak wat beweeg!
Hy is so skelm, hy bid onder ' n skuilnaam.
Ek gaan jou klap dat jy lus kry vir niks.
Ek sit nou so lekker ek staan sommer op en sit weer.
Drank los nie probleme op nie, maar so ook nie melk of water nie.
Ek voel nou so goed, ek vul sommer die lottonommers verkeerd in.
Ondervinding is iets wat jy eers kry nadat jy dit nodig het.
Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan.
Die mens is op aarde geplaas om 'n sekere hoeveelheid werk te doen. Op die oomblik is ek so ver agter ek sal nooit doodgaan nie.
Ons kannie almal helde wees nie, iemand moet langs die pad staan en hande klap.
Ek glo dat as iets die moeite werd was om te doen, dan sou iemand anders dit lankal gedoen het.
Jy mag nooit meer as jou yskas weeg nie!
As jy vir jouself kan lag dan het jy altyd iets om oor te lag.
As jy lyk soos jou paspoortfoto, dan het jy 'n reis nodig.

 

Posted by Mardi Delport | Comment Comment
Fastest in the World ...
06/09/2010 09:35:33

Fastest Car in the World
Shelby Super Cars Ultimate Aero

Fastest Animal in the World
Cheetah

Fastest Bird in the World
Spine tailed swift

Fastest Fish in the World
Sailfish

Fastest Plane in the World
X-43 Aircraft

Fastest Train in the World
Shanghai Maglev Train

Fastest Bike in the World
TomaHawk (Not a Legal Bike)

World’s Fastest Days: Saturday & Sunday!

Posted by Mardi Delport | Comment Comment
Made out of paper
06/09/2010 09:26:57

Posted by Mardi Delport | Comment Comment
10 commandments from a pet
05/09/2010 08:52:06

1. My life is likely to last 10-15 years. Any separation from you is likely to be painful.

2. Give me time to understand what you want of me.

3. Place your trust in me. It is crucial for my well-being.

4. Don't be angry with me for long and don't lock me up as punishment. You have your work, your friends, your entertainment, but I have only you.

5. Talk to me. Even if I don't understand your words, I do understand your voice when speaking to me.

6. Be aware that however you treat me, I will never forget it.

7. Before you hit me, before you strike me, remember that I could hurt you, and yet, I choose not to bite you.

8. Before you scold me for being lazy or uncooperative, ask yourself if something might be bothering me. Perhaps I'm not getting the right food, I have been in the sun too long, or my heart might be getting old or weak.

9. Please take care of me when I grow old. You too, will grow old.

10. On the ultimate difficult journey, go with me please. Never say you can't bear to watch. Don't make me face this alone. Everything is easier for me if you are there, because I love you so.

Take a moment today to thank God for your pets. Enjoy and take good care of them. Life would be a much duller, less joyful experience without God's critters. We do not have to wait for Heaven, to be surrounded by hope, love, and joyfulness. It is here on earth and has four legs!
 

Posted by Mardi Delport | Comment Comment
Chicken Soup for a Sunday 5 September 2010
05/09/2010 08:43:36
Podcast
Download
Download Podcast | More Presenter Podcasts
Posted by Mardi Delport | Comment Comment
Maklike tunagereg
03/09/2010 12:25:10

4 klein blikkies chunky tuna in water
150 g uie, gekap
Olyfolie om die uie in te braai
2 knoffelhuisies, gekap
260 g gemengde rissies, gekap
100 g bevrore mielies
6 medium-grootte aartappels, gekook
400 ml klaargemaakte witsous
Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
350 g Cheddarkaas, gerasper

Braai uie, knoffel, rissies en mielies vir ongeveer 2 minute in die olyfolie. Voeg die witsous by. Sny die gekookte aartappels in dun skyfies. Voeg die aartappels onder in ’n oondvaste bak. Sit die tuna bo-op. Dan weer aartappel, dan weer tuna. Voeg gerasperde kaas bo-oor en bak in ’n voorverhitte oond teen 180 ºC tot die kaas gesmelt is. Bedien 6-8 persone.
 

Posted by Mardi Delport | Comment Comment
I want one of these!
03/09/2010 10:07:28
Posted by Mardi Delport | Comment Comment
Otter pups swim lesson ... too cute for words!
02/09/2010 11:40:16
Posted by Mardi Delport | Comment Comment
Do you pass the grumpy test?
02/09/2010 08:47:00

If at least one of these pictures does not make you smile, then you are grumpy and need to go back to bed.
 

Posted by Mardi Delport | Comment Comment
Page 1 of 32 [1 2 3 4 5 6 7 8 9 10Next : Last
Voting Poll
Waar kyk jy die lekkerste rugby?
By die huis, op jou eie TV
27 75%
By vriende
2 6%
In n kuierplek, op die groot skerm
1 3%
By die stadion
5 14%
In die losie
1 3%
About me..
Babbelgum vir die Siel

Mardi Delport

Ek is ‘n oud-Noord Kapenaar en het 16 jaar gelede die oranje sonsondergange van Daniëlskuil vir oranje Cheetah-bloed verrruil toe ek in Bloemfontein kom studeer het. Ek is ‘n trotse oud-Kovsie en het my meestersgraad in Kommunikasiekunde, en meer onlangs my doktorsgraad, voltooi.

Deur die week is ek ‘n dosent in die Skool vir Kommunikasiewetenskappe aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie, Vrystaat. My studente hou my op my tone, maar laat my ook lekker lag en leer oor die lewe!

Radio was vanaf my tweede jaar op universiteit deel van my lewe. Soms het ek vergeet om die transmitter aan te skakel, en het vir drie ure net vir myself uitgesaai! Later is ek Radio Hoogland toe, maar is sedert 2003 deel van die OFM-familie en bied die Weekend Wake Up Saterdag en Sondagoggende tussen 06:00 en 09:00 aan.

The Weekend Wake Up is about waking you up to the sound of your life by serving you the best weekend breakfast in central South Africa. We spice it up with news, weather updates, OFM classifieds, birthday messages, gardening tips, brainteasers and Chicken Soup for a Sunday. Needless to say I love my breakfast date with central South Africa!

WOMF | Playon | Redstar Talent | OFM Wheels | OFM Business Directory | Love Online | Get It
Home | Disclaimer |  Privacy Policy
© 2010 OFM - All rights reserved
Follow us on Twitter Follow us
on Twitter
Join our Facebook Page Join us on
Facebook
Online Publishers Association OFM Digital Platforms