Hi, ek is Rian van Heerden. So hier is ek nou uiteindelik by OFM en ja, ek verneem sommige mense het, na en ek verneem nogsteeds…, toe die nuus gebreek het, aan hulle mieliepap gestik. Maar vriende, laat vrees julle nie beetpak nie. Ons het pret soos lanklaas op die draadloos of op die “gramophone” was.
It’s an integral part of my personality to speak my mind and to have an informed opinion on just about everything. That’s normal for someone who hates ignorance and believes too few people are prepared to say what they think. Why would you think that’s controversial?
Tune in to my show, Mambo Jumbo, every weekday from 15:00 to 18:00. You might not agree with him, but he won’t leave you cold…
|