On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Super Sokkie Party Cruise

Super Sokkie Party Cruise Venue: MSC Cruise Ship

10 tot 13 Maart 2017

Bespreek by MSC Cruisesof skakel 0860 114411

Is jy gereed vir ’n super partytjie saam met die Kaptein, drie susters en ’n rooi rok bokkie op die grootste dansbaan in die Indiese Oseaan?

Span die seile vir die plesiervaart van jou lewe met Kurt Darren, Die Campbells en Pieter Koen!

Bespreek nou jou plek vir die Super Sokkie Party Cruise aangebied deur OFM en Three Ships Whisky.

MSC Cruises – not just any cruise.

View All

News

Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


Trump eerste oudpresident in misdaadverhoor

“Hierdie saak is dalk die enigste van 88 kriminele aanklagte teen Trump, oor vier afsonderlike sake, wat voor die presidensiële verkiesing in November verhoor sal word.”  Read More


EU-parlement aanvaar ingrypende hervorming van asielbeleid

“Ons moet besluit wie na die Europese Unie kom en onder watter omstandighede, en nie die smokkelaars en handelaars nie.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.