My Page | E-mail
Fab Fayre
As jy binnekort ‘n bruid gaan wees, moet jy nie die FAB Fayre Wedding Expo misloop by die Riverside Hotel en Konferensiesentrum in Vanderbijlpark nie. Die expo bied alles wat jou troudag sprokiemooi sal maak – van trourokke en juweliersware tot regsadvies, spyseniers en wittebroodbestemmings. Hekke open daagliks om 9vm en toegang is R35. Die FAB Fayre Wedding Expo op 27 en 28 Feb – aangebied deur die Riverside Hotel en Konferensiesentrum in samewerking met OFM.
Home | Disclaimer |  Privacy Policy
© 2010 OFM - All rights reserved
Follow us on Twitter Follow us
on Twitter
Join our Facebook Page Join us on
Facebook
Online Publishers Association OFM Digital Platforms