|
Karien Jordaan
Virginia - 'n Merkwaardige vrou van Virginia wat die naweek vir die 97ste keer verjaar, word Sondag deur haar familie bederf. En met reg. Janet Roberts het volgens haar skoondogter nog nooit verkoue of griep gehad nie. En sy is nog op en wakker. Winnie-Isabel sê omdat Janet so lief is vir tennis gaan hulle haar Sondag verras deur haar na die SA Ope Tenniskampioenskap se finaal by Monte Casino te neem.
|