 |
|
 |
| Masterchef: Kimberley |
|
| Skoene laat Ilse Smalberger koud. Handsakke ook. Sy sal net nou en dan 'n CD koop. Maar laat haar los in 'n winkel met resepteboeke en die Kaap is Hollands! |
|
|
|
 |
| Opruiende propagandamusiek |
|
| Ons het almal 'n paar donker geheime in die CD-rakkie. Ons luister daarna wanneer ons alleen in die kar ry. Ons sing kliphard saam met wat ons reken die regte lirieke is. Willemien Marais (eienaar van 'n Christa Steyn-CD) bloos bloedrooi. |
|
 |
| 31 Things |
|
| Ever see the movie "The Bucket List"? Ilde Roos tells you her interpretation of this. What do YOU still want to do with your life? |
|
 |
| You like, you buy |
|
| "Lookie, lookie", inseksosaties en ongevormde indrukke sorg vir 'n besonderse koopervaring met 'n onlangse besoek aan 'n snikhete Chinese straatmark. Deur Elzette Boucher. |
|
 |
| Hoofseun in Blou en die Taakmagman |
|
| 'n Onlangse ondervinding met 'n polisieman het Johrné van Huyssteen laat wonder of verkeersfoute dan deesdae 'n groter sonde is as 'n bankroof. |
|
 |
| Die Matie voorbladfoto veroorsaak opskudding |
|
| Die Matie se voorbladfoto van hierdie week veroorsaak behoorlike ontsteltenis by sekere studente. Mariza van Wyk wonder wat die ware oorsaak is van die heftige reaksies en wat dit vir vryheid in die media in die wyer konteks simboliseer. |
|
 |
| A strong woman or a woman with strength? |
|
| After speaking at a woman's day celebration, Herman Veitch decides it is time to pay tribute to all women. |
|
 |
| 'n Nuwe seisoen in 'n nuwe huis |
|
| Huiskoop is nie perdekoop nie. Maar as jy die regte een gekry het, is dit sekerlik soos om geboorte te skenk. Ilse Smalberger sê jy vergeet die pyn en al wat oorbly is die blydskap en opgewondendheid! |
|
 |
| Twee vreeslose vroue en 'n formidabele Ford |
|
| Enigiemand wat al in Afrika getoer het, sal vir jou ss dis nie kinderspeletjies nie. Kan jy jou indink hoe 'n groot uitdaging dit sewe dekades gelede moes wees om jou kar te pak en die Donker Kontinent in te vaar? Veral as jy 'n vrou is. Albé Grobbelaar vertel: |
|
 |
| Baby tjoklit |
|
| Die geboorteproses is 'n wonderwerk. Ilde Roos het dit ervaar saam met Paulina toe klein Palesa in die lewe gebring is. |
|
| Meet the Columnists | More Columns... |