Johrne van Huyssteen
Oppi Draadloos with Johrne van Huyssteen
Crops
Share your news:
Phone Number
082 370 1268
Email
Facebook
Twitter

Crops

Inligting oor Afrika-kommandowurm in mieliegids
Inligting oor Afrika-kommandowurm in mieliegids Dirk Kok. - Nog Afrika-kommandowurmplae kan uitbreek nadat Suid-Afrikaanse oeste onlangs die eerste keer in  'n dekade hieronder deurgeloop het . Daarom bevat die...
Droogtes in VS en NW verantwoordelik vir laer oesskattings
Droogtes in VS en NW verantwoordelik vir laer oesskattings Droë weerstoestande in die Vrystaat en Noordwes het daartoe gelei dat die vooruitskatting van vanjaar se totale mielie-oes afwaarts aangepas is.   Die...
Noordwes-oeste in die weegskaal
Noordwes-oeste in die weegskaal Pieter Möller Groot gedeeltes van die Noordwes Provinsie het byna geen weiding meer beskikbaar nie en oeste loop die gevaar om totaal te misluk. Agri...
Armyworm in NW
Armyworm in NW Dane Beisheim An outbreak of African Armyworm, capable of destroying entire crops in a matter of weeks, has recently been reported in the areas of Ngaka Modiri Molema...
Uitbreking van sprinkaanplaag in NK verwag
Uitbreking van sprinkaanplaag in NK verwag Lani Fouché - Agri Noord-Kaap sê boere in die provinsie is gerat vir 'n moontlike uitbreking van 'n sprinkaanplaag in landerye. Dit kom nadat die...
Somer-oeskattingsinligting ingesamel
Somer-oeskattingsinligting ingesamel Produsente van die Vrystaat, Mpumalanga en Noordwes Provinsie word van vandag af besoek om somer-oeskattingsinligting in te samel. Die Departement van landbou, bosbou...
Vrystaatse boere verheug na opvolgreën
Vrystaatse boere verheug na opvolgreën Lani Fouché - Bloemfontein - Boere in die Vrystaat is verheug oor die goeie opvolgreën wat gister in dele van die provinsie geval het. Hoofbestuurder van...
Bolwurmplaag bedreig graan-oeste
Bolwurmplaag bedreig graan-oeste Pieter Möller Boere is gewaarsku om op die uitkyk te wees vir die gevreesde bolwurm. Dié wurms kan in 'n kort tyd groot skade aan gars en koring kan aanrig...
Mielie-vooruitsigte lyk goed in Oos-Vrystaat
Mielie-vooruitsigte lyk goed in Oos-Vrystaat Pieter Möller Heilbron - Toestande vir aanplantings en oeste in die Oos-Vrystaat lyk weer goed. Dit, volgens Tommy Esterhuyse, Vrystaat...
Kommersiële plase verseker groter voedselsekerheid
Kommersiële plase verseker groter voedselsekerheid Kommersiële plase verseker groter voedselsekerheid deurdat meer voedsel geproduseer word as wat opkomende of bestaansboere kan doen. Dit is volgens bevindinge van...
Stroopseisoen bekommer landbouers
Stroopseisoen bekommer landbouers Owen Kock Alle betrokke partye in die landwye padvragvervoerstaking moet so gou moontlik tot hul sinne kom en ‘n ooreenkoms moet bereik word....
Aartappel SA se nuwe hoof sien blink toekoms vir die bedryf
Aartappel SA se nuwe hoof sien blink toekoms vir die bedryf Pieter Möller Die aartappelbedryf in Suid-Afrika het 'n belangrike rol om te speel by die uitbouing van voedselsekerheid vir Afrika. So sê die nuwe...
First 1 Last